Stormagtige rugby vertoning vir Baaise spanne

Die Young Spurs Rugbyklub van Doringbaai en die Marines Rugbyklub van Lambertsbaai het op Saterdag, 13 April kragte gemeet. Dit was ‘n uitmergelende wedstryd vir altwee spanne en hulle moes behoorlik alles uithaal en wys. Die Young Spurs het geveg tot die einde en kon as die wenners wegstap met ’n telling van 15 – 12.

Foto deur Dehan Owies.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?