Sosiale krieketliga het nog ’n paar wedstryde om te gaan

Die sosiale krieketliga was dié seisoen baie opwindend. Verskeie wedstryde is laas jaar gespeel en daar is nog heelwat op die program. Vandeesweek word vier wedstryde gespeel. Die week se verrigtinge gaan as volg plaasvind :

(2017/01/17) Matzikama vs Giants
Red Bats vs Cobras

(2017/01/18) Green Bats vs Vredendal Sosiaal
Giants vs Vanrhynsdorp

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?