Opwindende rugby tussen Young Roslyns en Trawalians

Dit was naelbyt aksie van begin tot einde vir die rugbyspanne van Ebenhaeser en Trawal tydens Saterdag, 13 April 2019 se wedstryde op Ebenhaeser Sportveld. Trawalians en Young Roslyns het dinge behoorlik op die rugbyveld uitgespook en altwee spanne het sterk vertonings gelewer. Trawalians het altwee hul wedstryde teen Young Roslyns gewen. Die A-span wen 37 teenoor 32 en die B-span wen met een punt met ’n telling van 18 teenoor 17.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?