Namaqua Fietryklub trap triomfantlik voort

Lede van die Namaqua Fietsryklub het op Sondag, 7 April 2019, aan die Cederberg 100 Miler deelgeneem en suksesvol voltooi. Dié prestasie is besonders aangesien slegs 80 inskrywings vanuit 200 inskrywings die resies kon voltooi. Baie geluk aan Karl Jansen Van Rensburg wat 9de plek behaal in die resies. Nico Louw en Daniël van den Heever het onderskeidelik 20ste en 40ste tydens die 160km een dag resies behaal.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?