Namaqua Atletiekklub vaar goed in Langebaan

Die Namaqua Atletiekklub het op 23 Maart aan die Langebaan Country Estate Weskusbyeenkoms deelgeneem. Die atletiekklub het die wedloop ter ere van hul ontslape klubmaat, Johan Esterhuizen gehardloop.

Die klubmaats het goeie tye tydens die seremonie behaal. Hulle het onderskeidelik aan die 10km, 21.1km en 10km deelgeneem. Helette Venter het gewen en is as Weskuskampioen gekroon.

Op die foto is Helette Venter in aksie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?