Namaqua Atletiekklub tel momentum op vir 2019

Die Namaqua Atletiekklub in vroeër in Januarie deelgeneem aan die Bay-to-Bay padwedloop tussen Houtbaai en Kampsbaai. Híér het die sewe klublede wat deel geneem het besonderse prestasies behaal.

Hulle het onderskeidelik aan twee wedlope deelgeneem, 15 km en 30km. Die meer ervare lede in die klub het die 30km aangepak met die volgende tye: Leonore Watts (3:39), Elana Senekal (3:15), Sanet Calitz (3:07), Helette Venter (2:37) en Jaques Basson (2:20). Die twee nuwe lede het die 15km aangedurf en het die volgende tye behaal: Hettie van Zyl (1:54) en Hennie Senekal (1:40).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?