Matzikama-sokker punteleer

Die Matzikama Local Football Association (MALFA) se sokkerspanne het op Saterdag, 19 Augustus en Sondag, 20 Augustus kragte gemeet in die Matzikama-streek en omliggende areas.

Hier is die punteleer van die sokkerspanne, na afloop van dié wedstryde:

A-span

  1. Black Aces FC – 26
  2. Vultures FC – 23
  3. Young Stars FC – 22
  4. Lutzville United FC – 19
  5. MS United FC – 15
  6. Kangaroo Spurs FC – 7
  7. Spurs FC – 6
  8. Vanrhynsdorp Spurs FC – 1

B-span

  1. Arrows FC – 25
  2. Evergreens FC – 23
  3. Shepherds FC – 23
  4. Future Builders FC – 18
  5. Vredendal FC – 12
  6. Rangers FC – 10
  7. Riv Rangers FC – 6
  8. Bitterfontein FC – 1

Volgens Anthony van Wyk, sekretaris van die Matzikama Local Football Association, vaar die sokkerspanne baie goed en die spanne gee altyd hul bes op die sokkerveld.

Die volgende wedstryde word op Vrydag, 25 Augustus of Saterdag, 26 Augustus bekendgemaak.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?