Jong gholfer maak Matzikama weereens trots

Angelo Keffers van Ebenhaeser het deelgeneem aan Die Ceres Junior geslote gholfkompetisie en was die dag se algehele wenner met 70 punte. Angelo het strawwe kompetisie gehad, maar het steeds geseëvier. Die jaar voorspel vele ander uitdagings en gesonde kompetisie teen ander jong gholfers vir dié plaaslike jong speler en daar is baie ondersteuners wat bankvas agter hom staan.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?