Jong fietsryer by Weskaap Juniorspan ingesluit

Sebastian Strauss is een van Namaqua Fietsryklub se jong fietryers. Hy is onlangs in die Weskaap Jeug- én Junior Fietsryspan ingesluit. Hierdie span gaan in Junie 2019 in Durban aan die Nasionale SA padfiets en TT Jeug en Junior Fietsry Kampioenskappe deelneem. Die Namaqua Fietsryklub is baie trots op hom en wens hom alle sterkte toe met sy voorbereidings.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?