Invincibles hou naam hoog in Citrusdal

Die Invincibles Rugbyklub, van Vredendal-Noord, het die afgelope naweek, op die Oranjeville Sportgronde in Citrusdal, teen dié dorp se rugbyklub kragte gemeet. Alhoewel die klub op Citrusdal se kleure orange is, is hull effe rooi in die gesig na die Invincibles hulle in aldrie wedstryde oorwin het.

Invincibles A-span wen 30 – 12, die B-span wen 5 – 0 en die C-span wen 26 – 0. Die Vredendalse span gaan ‘n blaaskans neem vir die volgende twee naweke, waarna hulle op 4 Mei teen Doringbaai se Young Spurs gaan kragte meet op tuisgrond.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?