Invincible RVK-span aangekondig

Die manne van Invincible RVK van Vredendal is gereed om op Saterdag, 5 Augustus, kragte te meet teen Cederberg Leopards van Algeria op Invincible se tuisbodem.

Die afskoptye van die wedstryde is as volg: Die B-span gaan om 14:45 afskop en die A-span om 16:00. Die toegangsfooie beloop R5 vir kinders, R10 vir volwassenes en R10 vir voertuie.

Die spelers van Invincible RVK wat op die veld gaan uitdraf, is as volg:

A-span spelers:
Cervin Job (15), Sandonn Hahn (14), Quinville Maasdorp (13), JP Nortje (12), Jerigo Thomas (11), Ashwin Oordman (10), Melville Messent (9 o/k), Bongani Willie (8 k), Garth Dirks (7), Elvin Waterboer (6), Dillon van Zyl (5), Pieter Kruger (4), Dimitri Isaks (3), Dimitri Horne (2), Jan Steyn (1)

Plaasvervangers:
Francois Beukes (16), Uffendale Pienaar (17), Anwer Cloete (18), Gersy Maarman (19), Ashley Isaacs (20), Colin Engelbrecht (21) en Clinton Isaacs (22).

B-span spelers:
Mashelino Adams (15), Patrick Rayter (14), Wilando Links (13), Cameron Cloete (12), Lionel Jossop (11 o.k), Allistair Engelbrecht (10), Jason Flink (9), Ricardo Farmer (8 k), Valentino Pedro (7), Harold Ruiter (6), Junaid Dirks (5), Keith Joseph (4), Ricardo Cloete (3), Heinz Schmidt (2), Dylan Julies (1).

Plaasvervangers:
Gerrit Joseph (16), Andrew Phillips (17), Ralf Coetzee (18), Ettienne Moolman (19), Riaan Hough (20), Wayne Hill (21), Jason Owies (22).

Volgens Hilton Skippers, afrigter van Invincible RVK, gaan Saterdag se wedstryde beslis moeilik wees en daarom moet die manne in swart en wit hul bes op die rugbyveld gee.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?