Invincible RVK reis na Elandsbaai

Invincible RVK gaan eerskomende Saterdag, 8 Julie, na Elandsbaai reis om kragte te meet teen Elandsbaai se rugbyspan.

 

Invincible RVK se spelers asook die bestuur en ondersteuners sal Saterdag om 11:30 van HC Supermark op Vredendal-Noord vertrek. Maak seker jy is vroeg by die opklimplek om teleurstelling te vermy. Ná verlede Saterdag se wedstryde teen Excelsiors is Invincible RVK tans tweede op die Boland Noordweste-streek se gemeenskapskild.

 

As jy jou gunsteling spanne is aksie wil sien, wil jy beslis nie hierdie wedstryde misloop nie.

 

Hier is ook meer inligting oor die laaste rugbywedstryde:

  • 2 September – Top 12
  • 9 September – Top 12
  • 1 September – Top 12
  • 23 September – Halfeindstryd
  • 30 September – Eindstryd

 

Meer inligting oor die plek en tye sal nog bekend gemaak word. Hou Invincible RVK se Facebookblad dop.

 

Bron: Invincible RVK, Facebookblad en Hilton Skippers, Invincible RVK-afrigter

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?