Gholfspelers blink uit

Angelo Keffers, oorspronklik van Ebenhaeser, en Jurian Mostert, van Lutzville, het aan die Robertson Junior Ope deelgeneem. Angelo het gelykop met opponent, Hezron Frieslaar, gespeel met 71 punte waar hulle moes uitspeel om ’n wenner aan te wys. Angelo het die uitspeel gewen. Jurian het in die o.19 kategorie gespeel en ’n telling van 75 behaal.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?