Genotvolle kompetisie by Lutzville Golfklub WLIPSA-kompetisie

Die Lutzville Golfklub het Saterdag, 26 Januarie 2019, hul Windhoek Lager International Pairs (WLIPSA) klub kompetisie aangebied. Die dag het vele plaaslike talent en genotvolle kompetisie gelewer. Die groot wenners vir die dag is Boetie Mouton en Colin Sawyer met 46 punte. In die tweede plek is Hermy Witbooi en Melvin Mathyes en in derde plek Pieter Joseph en Bertram Lukas.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?