Elandsbaai deur Vanrhynsdorp Eagles oorwin

Die afgelope naweek het Vanrhynsdorp Eagles Rugbyklub kragte teen die rugbyklub van Elandsbaai gemeet. Eagles het gereis na Elandsbaai en behoorlik skoonskip gemaak deur al drie hul wedstryde te wen. Die A-span wen 37 – 12, die B-span het geen genade getoon nie deur ook te wen met 28 – 0 en die C-span wen met 17 – 3. Die Eagles het gesorg vir skouspelagtige rugby op Elandsbaaipark.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?