Eagleens teen Excelsiors netbalklub

Op Saterdag, 25 Maart 2017 sal daar weer ’n netbalwedstryd in Vanrhynsdorp plaasvind op Eagle Park se netbalbaan.

Die Eagleens en Excelsiors sal mekaar aanvat wanneer die wedstryd omstreeks 15:00 begin. Ingangsfooie beloop R10 en verversings sal ook beskikbaar wees. Dit is die “derby” van die seisoen, so almal word genooi om te kom kyk en die onderskeie spanne te kom ondersteun. Dit is beslis ’n wedstryd wat nie misgeloop kan word nie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?