Sone-atletiek op 10 Februarie

Die sone-atletiekbyeenkoms vir hoër skole vind op 10 Februarie plaas. Die byeenkoms word deur Vredendal Sekondêr aangebied en vind op Hoërskool Vredendal se sportterrein plaas. Verrigtinge begin om 13:00. Ons vra dat julle die skole sal kom ondersteun in die nommers waaraan hulle deelneem. Daar sal heerlike kos en koeldrank te koop wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?