Sondagverkeer op Vredendal-brug

Die verkeer het gister opgehoop op Vredendal se brug. Daar is aan die brug gewerk, maar dit het werkers nie lank geneem om dit te voltooi nie. Die verkeersdepartement het die padgebruikers mooi begelei om seker te maak dat daar geen probleme was tydens die werkverrigtinge nie. Baie dankie aan die verkeersdepartement wat so mooi gehelp het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?