Skoolpersoneel vier ook Valentynsdag

Die personeel van Nouveau-kollege is op Valentynsdag heerlik bederf met ontbyt deur die leerderleiers, Graad 7-klas en hul ouers. Die personeel het rooi en wit gedra om te wys dat dit die kleur van liefde is. Hulle het omtrent hierdie bederfie deur die leerders geniet.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?