Skoolmark

Skooluniforms kan leerlinge beïnvloed nie net ten opsigte van hulle skoolwerk nie, maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien.

In die hedendaagse lewe dink baie mense dat skooluniforms onnodig is en dat dit geen waarde as ’n onderwyshulpmiddel. Die meerderheid van leerlinge hou nie van die idee van skooluniforms nie. Hoekom is so baie skole dan daarop ingestel dat leerlinge ’n skooluniform moet dra? Miskien is die rede daarvoor dat leerlinge meer aandag moet gee aan hul skoolwerk as wat hulle fokus op hul kleredrag.

’n Veilige en ordelike omgewing is die eerste behoefte van ’n goeie skool en leerlinge. Van die voordele van ’n skooluniform is die vermindering van twis en stelery tussen leerlinge van ontwerpersklere, asook die inboeseming van dissipline by leerlinge.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?