WOW-spel – Nasionale kompetisie

Marlouise du Toit van Laerskool Vredendal het op Saterdag, 20 Oktober deelgeneem aan die nasionale WOW-spelkompetisie op Stellenbosch. Sy het ’n sesde plek behaal in die graad 2-afdeling – ’n uitstekende prestasie.  Laerskool Vredendal is baie trots op haar.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?