Vergenoeg Primêr-kwartaalverkope

Die skooldag gaan Vrydag, 5 Mei, baie opwindend wees vir leerders van Vergenoeg Primêr. Hulle kwartaalverkope vind by die skool plaas waar daar allerhande lekkernye te koop sal wees. Die verkope dien as ’n fondsinsameling vir die skool. Ouers se bydraes is baie belangrik vir die skool en hulle vra dat elke ouer asseblief die skool sal ondersteun. Hieronder volg wat elke graad verwag word om te bring.

 

Graad R tot 3 – klaargemaakte poeding in roomysbakke.

Graad 4 en 5 – lekkernye soos aartappelskyfies, lekkers en koekies.

Graad 6 en 7 – R10 vir ’n kontantbydrae.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?