Vergenoeg Primêr groet graad 7’s in glansryke seremonie

Vergenoeg Primêr het knap voor die Desember-vakansie ’n spesiale afskeidseremonie vir hul Graad 7-leerders van 2018 aangebied. Die aand was bitter-soet, maar leerders en onderwysers kon vir oulaas in mekaar se geselskap wees voor die leerders in 2019 as groentjies begin op hoërskool. Die leerders het verskeie toekennings ontvang wat gesorg het vir vele plesier gedurende die geleentheid. Die volgende toekennings het aan die volgende leerders gegaan:

Beste Skoolbywoning – Romelda Andrew
Mej. Persoonlikheid – Frikisia Klaase
Mnr. Persoonlikheid – Jacques Coetzee
Silence is Golden Toekenning  – Angelique Swartz
Gentle Boy Toekenning – Shamus Willemse
Son Sien Alles Toekenning – Michaela Klaaste
Nature Boy Toekenning – McNeil Cupido
Smarty Pants Toekenning – Jeano du Toit,  Alfondso Visagie, Lona Macilikishi
Sanger Toekennings – Yolanda van Rooyen, Asithandile Ngayiya, Esethu Tshetu, Likho Sithisi
Mr. Food Lover’s Market – Jayden Willems
Mees Vriendelike Leerders – Alzaan Cloete en Conwill Diergaardt

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?