Valentynsbal by Hoërskool Vredendal was groot pret

Hoërskool Vredendal se Valentynsbal vir die leerders van die skool was groot pret. Die leerders het omtrent mooi gelyk en hulle kon nie wag om met hul Valentyne te dans nie. Daar was gelag, gedans, soentjies uitgedeel en foto’s geneem om die aand te onthou.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?