Senior netbalspanne ontvang keppies vir sportdag

Die senior netbalspanne van Nouveau-kollege het vandeesweek netbalkeppies ontvang. Hulle bedank Vredendal Besproeiing vir die borgskap, nou is hulle reg vir die eerste netbalwedstryd Saterdag by CPM Sportdag.

Die leerders is baie dankbaar vir die keppies en sal dit beslis met trots dra wanneer hulle gaan speel. Sterkte aan al die spanne wat gaan deelneem. Ons weet dit sal goed gaan. Die belangrikste is om dit te geniet. Ons is trots op julle.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?