Rekkies en Tekkies binnekort op televisie

Op Dinsdag, 26 Februarie het KykNet se KleuterZone Rekkies en Tekkies se konsert kom verfilm vir hul program en alles was ’n groot sukses.

Die kinders het geniet om te wys wat in hulle steek en dié optrede was beslis een van hul hoogtepunte. Rekkies en Tekkies wil graag die gemeenskap en ouers bedank vir die ondersteuning.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?