Nouveau-kollege se kleure-atletiek dié Saterdag

Nouveau-kollege se kleure-atletiekbyeenkoms is eerskomende Saterdag by die skool se sportterrein. Dit gaan veral ’n baie spesiale dag wees vir die graad een-klas, want dit is hulle heel eerste groot atletiekdag. Die kinders gaan ook die geleentheid hê om vir hul ouers, maatjies en juffrouens te wys watter talent hulle op die sportveld het. Julle moet dit geniet en net julle beste lewer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?