Môrester Akademie herdenk Hemelvaart

Môrester Akademie se personeel en leerders het vanoggend na die kruis by die skool geloop en herdenk die Hemelvaart van Christus daar. Hulle het in groepe opgedeel om saam te gebid vir reën, siekes in ons gemeenskap, ons Verjaardagfees wat op hande is en God se genade en die voorreg dat ons hierdie dag mag herdenk en op die vooraand van Pinkster staan.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?