Mnr. en mej. Hoërskool Vredendal

Eerskomende Donderdagaand word Hoërskool Vredendal se jaarlikse mnr. en mej. Hoërskool Vredendal om 19:00 aangebied. Kaartjies is beskikbaar by die skool teen R30.00. Almal word hartlik uitgenooi om die deelnemers te kom ondersteun en die skool hoop om almal daar te sien.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?