Marsha van Wyk deur na SA’s

Marsha van Wyk, ’n leerder van Hoërskool Vredendal, ontvang ’n borgskap van haar afrigter, en eienaar van Talisman Hire Vredendal, Lambert Scheuder. Marsha vertrek eersdaags saam met die Wes-Kaapse skolespan na die SA- kampioenskap in Durban nadat sy goud verower het in gewigstoot by die Wes-Kaapse byeenkoms verlede naweek.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?