LSV trots op dinamiese sportsterre

Die Laerskool Vredendal het op Donderdag, 11 April rugby én netbal teen die Cederbergse spanne gespeel. Die talentvolle leerders het uitstekend gevaar in al hul wedstryde. Die Laerskool Vredendal is die algehele wenner nadat hulle al hul wedstryde gewen het. Die skool maak ook gereed om hierdie week kragte te meet teen Calvinia.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?