LSV het heerlik in buitelug gefliek

Die Laerskool Vredendal het onlangs hul langverwagte buitelug-fliekaand aangebied. Dié inisiatief is deur die graad 7-leerders vorendag gebring. Ouers én leerders het die skool se hekke ingestroom om die opwindende geleentheid by te woon. Dié ervaring was aangevul met snoesige piekniek komberse, springmielies en ‘n samesyn wat beslis nog onthou sal word. Almal sien reeds uit vir die volgende buitelug-fliekaand.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?