Leerders neem deel aan Wes-Kaap skaaktoernooi

Chloë Booyse, Paige Booyse, Alchanke Smith en Divoné Fredericks van Hoërskool Vredendal gaan op 12-13 Mei deelneem aan die Wes-Kaap Individuele Skaaktoernooi in Kaapstad. Baie sterkte aan dié leerders. Die datum van Skaak Topskole is uitgestel tot verdere kennisgewing.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?