Laerskool Vredendal-skaakspeler presteer

Mea van Zyl, skaakspeler van Laerskool Vredendal, het op Saterdag 9 Februarie aan ’n skaaktoernooi op St. Helenabaai deelgeneem.

Sy behaal die tweede plek in o.12-afdeling. Baie geluk met jou prestasie, ons is baie trots op jou.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?