Laerskool Klawer stel vanjaar se graad 1-klas voor

Laerskool Klawer se graad1-klas se eerste klasfoto vir die jaar is geneem. Die leerders lyk baie mooi in hulle eerste skool uniform. Hulle geniet die jaar sover en sien uit na wat hulle alles gaan leer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?