HSL se rugbyspan kwyt hul goed van taak

Die o.15 rugbyspan van die Hoërskool Lutzville het die afgelope naweek teen die Hoërskool Vanrhynsdorp gespeel en hulself goed van hul taak gekwyt. Hulle het hul wedstryd met 41 punte teenoor nul gewen. Dié wen kon nie meer verwelkom word na die onlangse nederlaag teen Augsburg Landbougimnasium nie. Die skool is baie trots op die span omdat hulle bewys het – aanhouer wen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?