HSL bereik hoogste klasgemiddelde in Weskus

Hoërskool Lutzville is trots om te deel dat hul graad 12-klas van 2018 die hoogste klasgemiddelde in die Weskus-streek behaal het. Hulle het ook vierde plek vir siviele konstruksie in die Wes-Kaap, met ’n gemiddeld van 67.7%, bereik. Ashwin Cloete het die tiende gesamentlike plek vir konstruksie in die Wes-Kaap behaal.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?