Hoërskool Vredendal speel vandag tennis teen Augsburg

Die eerste meisies-tennisspan van Hoërskool Vredendal speel vanmiddag ’n wedstryd teen Augsburg op Augsburg se tennisbane. Die bus sal om 13:00 van Hoërskool Vredendal vertrek. Baie sterkte aan die spelers, mag julle goed presteer in die wedstryd.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?