Hoërskool Vredendal NWB-rugbyproewe

Hoërskool Vredendal wil graag vir die leerders wat vanmiddag NWB-rugbyproewe speel, alle sterkte toe wens. Die spanne wat gaan speel is die o.16- en o.18-spelers. Die proewe begin om 16:00 vir die o.16-spanne begin en daarna volg die o.18-span. Ons glo julle sal goed vaar, gee net julle bes.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?