Hoërskool Vredendal klop Augsburg

Die eerste krieketspan van Hoërskool Vredendal het gister hulle baie belangrike Interskole-wedstryd teen Augsburg gewen. Hoewel hulle nie die gunstelinge was nie, het die spelers uitstekend gespeel en met sewentien lopies gewen na ’n spannende laaste paar boulbeurte. Baie geluk Dallers met die mooi prestasie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?