Hoërskool Lutzville oud-leerders borg krieketnette

Die oudskoliere van Hoërskool Lutzville gee duidelik om vir diegene wat deesdae daar skoolgaan. Die oudskoliere van 1995 het ’n baie welkome skenking gemaak deur nuwe krieketnette langs die hoërskool-rugbyveld te laat bou. Hennie de Beer en Perfect Bounce Consultants was verantwoordelik vir die bou van die nette, asook die oudskoliere. Dit is ’n daad en geskenk op om trots te wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?