Graad 1 leerders bak en brou

Die graad 1-leerders van Nouveau Kollege het ’n bakdag op Vrydag, 24 Maart 2017 gehou en dit was ‘n groot sukses. Hierdie leerders het elkeen ’n kans gekry om iets lekker te bak en dit dan teen R5 aan hul klasmaats te verkoop. Die leerders het elke oomblik van die dag geniet. Met só baie talent kan een van die leerders dalk net die volgende Ruben Riffel wees. Hou aan om so hard te leer en mooi te werk.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?