Gebruike en slaggate van sosiale media by HS Vredendal bekyk

Die gebruik van sosiale media het die afgelope tyd self menige volwassene se ondergang beteken. Kinders is beslis ook nie beter daaraan toe. Hoërskool Vredendal het besluit om op Donderdag, 11 Mei, ’n produksie oor die gebruike van sosiale media en die slaggate daarvan vir die kinders aan te bied by die skool. Die aanbieding is ongelukkig nie gratis nie en skool vra dat elke leerder asseblief ’n bydrae van R10 sal gee.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?