Atletiek tussen Vanrhynsdorp-sone en Vredendal-sone

Die sone-atletiekbyeenkoms tussen die Vanrhynsdorp-sone en Vredendal-sone is op Saterdag 2 Februarie by Laerskool Vredendal se sportveld aangebied. Die dag het vir groot opwinding gesorg tussen die skole se beste atlete.

Die geesdrif van die onderskeie skole was tasbaar vir ondersteuners en hulle het weer op hulle beurt die atlete aangespoor om hul beste te lewer op die baan. Albei skole het uitstekend gevaar in die onderskeie atletiekbommers en daar word baie uitgesien na wat voorlê vir die groot wenners van die dag vir 2019 se atletiekseisoen.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

© 2019 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?