Anja Coetzee na SA atletiekkampioenskap

Op Saterdag, 11 Maart, het Laerskool Vredendal se atlete deelgeneem aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms. Anja Coetzee wen die D/10 gewigstoot met ’n afstand van 8.57 m. Chris-Mari Nel eindig in die 4de plek. Baie sterkte aan Anja met haar finale voorbereiding vir SA’s oor twee weke in Potchefstroom. Ons is baie trots op jou.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?