Skedule vir publieke vergaderings

Die Matzikama-gemeenskap en omliggende areas moet asseblief kennis neem van die volgende publieke vergaderings wat geskeduleer is. Die datums is as volg:

3/4/17- Lutzville-Wes-gemeenskapsaal – 16:00 – 18:00
3/4/17 – Uitkyk-gemeenskapsaal – 19:00 – 21:00
4/4/17 – Papendorp-kleuterskool 13:00 – 15:00
4/4/17 – Daai Miriam Owies-gemeenskapsaal – 16:30 – 18:30
4/4/17 – Ebenhaeser-gemeenskapsaal 19:00 – 21:00
5/4/17 – Vergenoeg-skoolsaal 19:00 – 21:00
5/4/17 – Stofkraal-gemeenskapsaal 11:00 – 13:00
5/4/17 – Molsvlei-gemeenskapsaal 14:00 – 16:00
6/4/17 – Vredendal-Noord-gemeenskapsaal 19:00 – 21:00
6/4/17 – Rietpoort-gemeenskapsaal 11:00 – 13:00
6/4/17 – Putsekloof-gemeenskapsaal 14:00 – 16:00
7/4/17 – Kliprand-gemeenskapsaal 11:00 – 13:00
10/417 – Bitterfontein-gemeenskapsaal 11:00 – 13:00
10/4/17 – Nuwerus-gemeenskapsaal 14.00 – 16.00
10/4/17 – Vredendal Suid-sportsaal 19:00 – 21:00
11/4/17 – Maskamsig-gemeenskapsaal 19:00 – 21:00
12/4/17 – Klawer Noord-gemeenskapsaal 19:00 – 21:00
19/4/17 – Koekenaap-gemeenskapsaal 19:00 – 21:00

Die gemeenskappe van die verskillende areas word gevra om hierdie vergaderings by te woon want julle insette is vir die raad belangrik.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?