Sewe van Maskam Primêr na Weskus-skaakkampioenskap

Daar is sewe leerders van Maskam Primêre skool wat op Citrusdal aan die Weskus-skaakkampioenskap gaan deelneem. Die skool is geweldig trots op hierdie leerders en weet sommer hulle sal goed presteer in die volgende skaakwedstryd. Baie sterkte aan hierdie leerders.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?