Ses-aan-’n-kant-toernooi op Villiersdorp

Daar word Saterdag ’n ses-aan-’n-kant-toernooi op Villiersdorp se sportterrein gehou. Twee spanne van ons omgewing – die Greenbats van Lutzville en die Giants van Vredendal – het ingeskryf vir die kompetisie. Ons hoop julle geniet die toernooi, asook die hele naweek. Ons wens julle alle sterkte toe, ons weet julle gaan fantasties doen!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?