Sekondêre Skool Vredendal se eksamenrooster

As gevolg van die storm wat vandag in die Wes-Kaap woed, is skole in die provinsie gesluit. Sekondêre Skool Vredendal wat geleë is op Vredendal-Noord se eksamenrooster vir Junie bly egter onveranderd. Soos dit aangedui word op die eksamenrooster wat leerders ontvang het, is dit net vandag se vak wat leerders sou skryf wat herskeduleer word.

 

Leerders sal môre die volgende vakke skryf:

 

  • Graad 8, 9 en 11 – Wiskunde en wiskunde geletterdheid (vraestel 1)
  • Graad 10 – Afrikaans (vraestel 2)
  • Graad 12 – Engels (vraestel 2)

 

Sterkte aan die leerders met die eksamen. Mag julle goeie uitslae lewer en mag julle julle ouers trots maak.
Bron: Sekondêre Skool Vredendal, Facebookblad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?