EDK-besigheidsmasjiene se skryfbehoeftes en kantoortoerusting

EDK op Vredendal verskaf ’n wye verskeidenheid skryfbehoeftes en het al die bekende handelsmerke in voorraad.

Hulle verskaf ook ander kantoortoerusting soos papierversnipperaars, laminering- en bindwerkmasjiene asook ink en skakeerders vir jou drukker. By EDK kan jy ook fakse teen bekostigbare pryse stuur.

Daar is ook ’n wye reeks kantoormeubels en -stoele. Besoek die onderneming ​​in Tuinstraat 2, Vredendal, of vir meer inligting besoek die webblad by www.edkb.co.za

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?